Sunset Studio 11
Kry 20% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vanaf 24 Feb 2021 tot 30 Sep 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 11, Ocean View, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R520R416 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad.
Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met Showmax en WiFi. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die kompleks is naby 'n wêreldbekende vlieërbranderry-strand, gehalte restaurante en kroeë, en 'n rits winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Sunset Studio 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Coralweg 11, Ocean View, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Studio 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coralweg 11, Ocean View, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18