LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Studio 11 | LekkeSlaap
+11

Sunset Studio 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Sunset Studio 11
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shannon B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is verskriklik mooi met die uitsig op die see.

Dit is stapafstand van winkles en wegneemeetplekke, en ook 2 min weg van die see. Dis perfek vir 2 mense. Jy word so lieflik verwelkom.

Thomas Herman H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie netjies, goeie ligging. En baie veilig.

Sien sterre.

Mara S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Ons het so lekker gebly dat ons ekstra nagte bespreek het. Die eenheid is baie goed toegerus. Die WiFi was fantasties. Sou egter DStv verkies het bo Netflix. Bianca was baie vriendelik.

Nicole S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Alles was netjies en presies soos geadverteer. Sal dit beslis aanbeveel.

Ashwell P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome.

Baie netjiese en stil woonstel.

Ettiene D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig

Was alles wat ons benodig het vir die naweek. Sal definitief weer daar gaan woon.

Lawren H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay.

Great location. Great view, it’s safe and secure. Would definitely recommend it and book another weekend there.

Ronell K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek, weg van die gedruis van die stad.

Die plek is baie nice. Sal beslis dit weer bespreek. Winkels ook lekker naby. Area perfek. Die plekkie kom niks tekort nie.

Eliz O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Was heerlik.

Die tydperk wat ons daar was, was heerlik, net wat ons nodig gehad het. Sal enige een aanbeveel. Tops.

Cheryl H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cosy apartment.

Was peaceful weekend with very friendly service from the host. Will definitely go again.

Eileen D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, goeie waarde vir geld, loopafstand vanaf strand.

Die akkommodasie was goeie waarde vir geld, gerieflik, skoon en goed toegerus.

Croonie K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Croonie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Winderigste week ooit beleef het nie eens in PE so baie wind beleef nie. Bestuurders ry soos maniakke.

Die wooneenheid is baie klein eintlik vir 'n enkelpersoon. Die kookgeriewe is beperk tot twee potjies en twee pannetjies. So jy word gedwing om uit te eet. Geen Wi-Fi fasiliteit nie. TV is nie ten volle DStv nie, nie almal kyk net rolprente nie ek wou my normale programme op DStv gekyk het, maar kon nie. Kon nie op internet gaan nie want geen WI-FI nie. Ken nie die TV-pakket wat gebruik word nie en aanduiding was daar nie.

Nerina K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

You have given us more than expected. Your place is beautiful!

I would like to take this opportunity to thank each and every person that helped us out with a place to stay over "our" long weekend. It started out as a nightmare, but the website's team made it the best impulsive adventure ever. Bianca, I would like to thank you for opening your place to us. You have given us more than expected. Your place is beautiful! I will be recommending you to all my friends. Once again thank you to everybody.

Tilla K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig perfek!

Ons was aangenaam verras deur die ligging, die uitleg van die studio wat perfek vir ons twee was. Het die see gehoor, asembenemende sonsondergange aanskou om nie te praat van die talle kite surfers nie. Ons kan met geruste hart Sunset Studio 11 aanbeveel. Jy sal nie fout maak om daar te bespreek nie.

Cameron L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cameron L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Dit is 'n fantastiese, lekker en knus woonstel met 'n ongelooflike uitsig en dit bied alles wat jy nodig het en meer. Sou voorstel dat mense hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service.

Was a great, nice and cosy apartment with an amazing view. Everything you needed and more. Would recommend having a stay there anytime.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeraldo D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeraldo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service.

I fell in love with this place.

Morne D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig.

Baie dankie aan Bianca en June vir die gasvryheid. Alles was netjies met ons aankoms. June het gereeld kontak met ons gemaak, om te verneem of alles nog in orde is. Ons het die kort vakansie baie geniet.

Jason L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome time and great view.

Amazing time here, would definitely come back and would recommend it to others.

Jack V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid netjies en gerieflik.

Ons het lekker gebly, goeie waarde gekry vir ons geld. Mooi see-uitsig en sommer naby die strand. Sal weer kom.

Christo V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en als wat mens nodig het.

Bed slaap baie lekker. Baie skoon en netjies en goed geleë.

was R585
Vanaf R527
per nag (plek vir 2)
was R585
Vanaf R527
per nag (plek vir 2)
was R585
Vanaf R527
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 11, Ocean View, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4hu6002aWozisXTJKp4Dkb19Ycsw3xnV2CAQBbcq4BIYWl6bY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R585, nou Vanaf R527  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 11 Coral Road, Ocean View Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8181994 18.4756387
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!