Sunset View Lodge
Opsomming van Resensie
Annette B - Feb 2020
Gemiddeld
Puik akkommodasie. Vyfster-gehalte!
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Annette, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.
Adele S - Feb 2020
Gemiddeld
The most friendly welcome.
Lees meerSunset View Lodge's terugvoer
Dear Adele, thank you so much for the time that you took to write this amazing review sharing your experience with others. It was such a pleasure having you with us. We hope to see you soon again. Kind regards, Sunset View Lodge.
Sydney Z - Jan 2020
Gemiddeld
Barry is 'n uitstekende gasheer en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Sydney, baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.
Chantel E - Des 2019
Gemiddeld
Neat and clean with everything you need.
Sunset View Lodge's terugvoer
Dear Chantel, thank you for sharing your experience with others and for the good rating. It's much appreciated. Hope to see you soon again. Kind regards, Sunset View Lodge.
Willem V - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Willem, 'n duisend dankies vir die deel van jou ondervinding by ons. Dit is altyd lekker om sulke fantastiese terugvoering te kry. Ons het jou net so baie geniet. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer in die nabye toekoms.
Vriendelike groete, Sunset View Lodge.
Tinus L - Jun 2019
Gemiddeld
Absoluut perfek.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Tinus,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was slegs 'n plesier om julle by ons te hê.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge
Niel L - Mei 2019
Gemiddeld
Was baie netjies en gerieflik.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Niel,
Baie dankie vir die tyd om jou ervaring met ons te deel. Dit was 'n plesier om julle saam met ons te hê. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Santie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Santie, baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle by ons te he.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Hannes - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker, skoon kamers, baie vriendelike personeel en eienaars.
Sunset View Lodge's terugvoer
Goeiedag Willem,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf by ons geniet. Dankie vir jou ondersteuning. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Nicola D - Sep 2018
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Nico,
Dit was regtig aangenaam om julle saam met ons te kon he. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Mmampe M - Sep 2018
Gemiddeld
Very nice place with friendly people.
Sunset View Lodge's terugvoer
Dear Mmampe, thank you for the beautiful review. We are glad that you have enjoyed your stay. You have such a lovely bubbly personality. It was only a pleasure to have you with us. Hope to see you soon again.
Kind regards, Sunset View Lodge.
Leora G - Jun 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Leora, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was werklik 'n voorreg om jou te kon huisves. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.
Sidney D - Apr 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en rustige plek.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Sidney,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Julle is pragtige mense en dit was regtig aangeneem om julle by ons te kon huisves. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge
Marian C - Mrt 2018
Gemiddeld
Excellent value for money.
Louret V - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Louret, baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is bly dat julle dit by ons geniet het. Dit is vreeslik lekker om sulke goeie positiewe terugvoering te ontvang. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.
Ronel V - Jan 2018
Gemiddeld
Wat 'n plesier!
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was werklik lekker om julle te kon ontmoet en by ons te huisves. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge
Verna M - Nov 2017
Gemiddeld
Wonderlik.
Sunset View Lodge's terugvoer
Beste Rickus,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop ons sien jou sommer weer binnekort.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge
Willem V - Okt 2017
Gemiddeld
Dankie vir die gasvryheid, ons waardeer!
Sunset View Lodge's terugvoer
Hi Willem,
Dit is 'n groot plesier. Was lekker om julle te kon ontmoet en saam met ons te hê.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Elize D - Sep 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Sunset View Lodge's terugvoer
Goeie dag Elize,
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Christine C - Aug 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel.
Sunset View Lodge's terugvoer
Goeie dag Christine,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Was lekker om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Linda H - Aug 2017
Gemiddeld
Ons het vir 3 dae gebly en dit het gevoel soos "huis".
Sunset View Lodge's terugvoer
Goeie dag Linda,
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en aanbeveling. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om gaste soos julle te hê. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Sunset View Lodge.
Gerhard V - Jun 2017
Gemiddeld
Pragtige kamers.
Deseré E - Jun 2017
Gemiddeld
Dit was puik, baie lekker gebly, sal weer soontoe gaan.
Marius V - Mei 2017
Gemiddeld
Netjies en aangenaam.
Jolanda V - Apr 2017
Gemiddeld
Baie gasvry en heerlikste ontbyt.
Christelle W - Apr 2017
Gemiddeld
Fantastiese waarde vir geld!
Seipati M - Des 2016
Gemiddeld
Feels like home.
Inarie V - Des 2016
Gemiddeld
Rustige oase vir die moeë reisiger.
Liana B - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was 'n rustige, mooi plekkie om na te gaan, na 'n harde dag van werk.
Dawie D - Jul 2016
Gemiddeld
Dit was lekker en ons het baie goeie diens gekry.
René C - Jul 2016
Gemiddeld
Uitstekende diens, heerlike kos en waarde vir geld.
Tanya R - Jul 2016
Gemiddeld
Regtig 'n wonderlike plek.
Liandre K - Jul 2016
Gemiddeld
Baie lekker gebly, tops plekkie die!
Sharon N - Jun 2016
Gemiddeld
Lekker rustig!
Thys B - Mei 2016
Gemiddeld
Gemaklik met spasie en gerief.
Johan V - Mei 2016
Gemiddeld
Fantasties!
Sallie P - Mei 2016
Gemiddeld
Soos die vorige keer was die ontvangs, verblyf en afsien net die beste.
Anna-marie P - Apr 2016
Gemiddeld
Fenomenaal fantasties!
Lees meerQuintus B - Mrt 2016
Gemiddeld
Beste gastehuis ooit!
Karlien C - Mrt 2016
Gemiddeld
Fantasties! Uitstekende gehalte en waarde vir geld!
Nico E - Feb 2016
Gemiddeld
Ruim, netjiese verblyf met aangename eienaars.
Sammi W - Jan 2016
Gemiddeld
We had a pleasant stay.
Nina H - Des 2015
Gemiddeld
'n Tuiste weg van die huis!
Lees meerRicardo A - Des 2015
Gemiddeld
Immaculate.
Liesl H - Okt 2015
Gemiddeld
Baie netjies en gasvry.
Elmi D - Okt 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Danie S - Sep 2015
Gemiddeld
Ek kan Sunset View Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.
Nico B - Sep 2015
Gemiddeld
Skoon, netjies en vriendelik!
Sam G - Jul 2015
Gemiddeld
Will go back!
Nell V - Jul 2015
Gemiddeld
Ons sal beslis weer daar aandoen!
Wilna G - Jul 2015
Gemiddeld
Sal definitief aanbeveel.
Colette C - Jun 2015
Gemiddeld
Pragtig!
Johan B - Mei 2015
Gemiddeld
Uitstekend.
Humphrey M - Apr 2015
Gemiddeld
High quality accommodation!
Leendert M - Apr 2015
Gemiddeld
Great gastehuis!
Eugene K - Mrt 2015
Gemiddeld
Fantasties! Pragtige mense!
Blanche V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netjies en veilig!
Sias D - Feb 2015
Gemiddeld
Wonderlike verblyf en mense!
Albert Z - Feb 2015
Gemiddeld
Baie mooi, gasvry, lekker ontbyt, veilig en baie rustig.
Carol C - Feb 2015
Gemiddeld
Will return
Marietha C - Jan 2015
Gemiddeld
Puik akkommodasie.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lanzerac-straat 4, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom