Sunset View Self-catering Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset View Self-catering Guest House is 'n gemeubileerde selfsorghuis in Heroldsbaai, 'n veilige voorstad van George. Die huis is naby 5 gholfbane, 2 km vanaf 'n pragtige swemstrand en 8 km vanaf die lughawe.

Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is slaapplek vir 'n ekstra gas op 'n slaapbank in die sitarea.

Die kombuis is ten volle toegerus. Die huis het 'n houtdek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Daar is ook 'n tuin-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset View Self-catering Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset View Self-catering Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false