Langebaan Akkommodasie by Sunset Villa | LekkeSlaap
+67
+67

Sunset Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 999 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstaat 14, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset Villa bied 'n asemrowende uitsig oor Langebaan se strandmeer en is net 'n paar tree van Sandbaai-strand af.

Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede. Sunset Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 privaat badkamers. Sunset Suite is 'n pragtige eenheid op die oewer van Langebaan se strandmeer. Daar is slaapplek vir 6 gaste en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die leefarea aan die oorkant het 'n TV en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig wat gaste kan gebruik. Sunset Cottage is ry- en stapafstand vanaf die meeste geriewe in die dorp.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sunset Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uitsigstaat 14, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstaat 14, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a1d3340e58c184cb161daa72b028b7f5c9eba925edb293a412c197ad437609b201a29c3da01f191119af9499c2504e341a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 999  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Uitsig Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.098563206296 18.029439864677
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za