Sunset West Self-Catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Gold Reef City en verskeie inkopiesentrums geleë.

Die eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra slaapbank in die woonkamer en die kamers deel 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Jy het ook gebruik van ons groot tuin, braai-geriewe, swembad en die speelpark vir kinders. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.

Daar is ook veilige onderdak-parkeerplekke en gratis WiFi op die perseel. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan gereël word teen ekstra koste.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset West Self-Catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Wakker-bel oproep
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset West Self-Catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za