6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Flatcrown Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sunshine Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Pennington wat aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand en is ideaal vir familie of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakstoep. Die verblyf het ook lugversorging.
Die stoep het oorgenoeg buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is naby restaurante, gholfbane en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 500 moet direk aan die eiendom betaal word.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |