Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunshine Lodge

Gastehuis
Woonstel Nr. 3
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.

Huisreëls

Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag. Die stelsel word goed monitor en gaste moet asb. die riglyne streng volg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 4
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.

Huisreëls

Sonkrag is beskikbaar gedurende beurtkrag. Die stelsel word goed monitor en gaste moet asb. die riglyne streng volg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 5
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n toonbank vir 2 gaste, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n lekker tuin waar hulle met 'n boek en 'n koppie koffie kan uitspan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad

Woonstel Nr. 6

per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwoodlaan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6cd490a94d8483ab7a4de113713d99f11dd3b6e07ccb3d7b6f46e2bd6014261d81007846a95f7b1e469fbffcbbad826deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 9 Redwood Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.020078708793 24.922917080981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem