Ballito Akkommodasie by Sunshowers | LekkeSlaap
+15
+15

Sunshowers

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vallen Lodge, , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moderne drieslaapkamer-woonstel geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal.

Sunshowers Ballito is deel van die woonstelblok met die naam Vallen Lodge. Ons woonstel is 'n drieslaapkamer-eenheid teen die seewaters van Ballito. Die woonstel is onlangs opgeknap. Die eenheid bied verder 'n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, pool-tafel, sitkamer en 'n bedekte stoep. Die woonstel is op die grondvloer.

Hoofslaapkamer: En suite met 'n TV en 'n koninggrootte-bed, twee laaikaste en 'n spieëltafel.
Slaapkamer 2: Twee enkelbeddens en 'n laaikas om te deel.
Slaapkamer 3: Koninggrootte-bed met 'n ander enkelbed, elk met 'n bedkassie.

Handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.

As die aluminiumdeure oopgeskuif word, kan jy die volle glorie van die Indiese Oseaan op jou drumpel ervaar en die terapeutiese seebriesie in jou hare voel - kom ontspan in hierdie pragtige omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunshowers sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sunshowers
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 12 Vallen Lodge, , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunshowers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vallen Lodge, , Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZjA3OWQ2LWFhNGYtNGQ5MS05YzA2LTM5YzI3OTQ3ODRlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 12 Vallen Lodge 80 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -29.537872 31.221745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za