Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunward Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Sunward Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thinus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Enkelreisiger

Fantasties, ek sal dit hoogs aanbeveel.

Ek het ongelooflik lekker gebly! Baie behulpsaam, baie skoon en 'n fantastiese veilige en stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, hoop om jou weer te sien.
Groete,
Susan.

Sunward Guesthouse
Andries S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en veilig.

Dit was waarlik 'n plesier om die tien nagte daar te slaap. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ek kan Sunward Guesthouse aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly as ek in daardie omgewing werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, baie bly u was gelukkig hier.
Sien uit om u weer te akkommodeer.
Groete,
Sunward Gastehuis.

Sunward Guesthouse
Charles C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Pleasant and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dear Charles,
Thank you for your review, looking forward to accommodating you again.
Kind regards,
Susan.

Sunward Guesthouse
Hendrik F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay and a warm, helpful owner.

We arrived and were escorted to our room, and then left in peace to carry on with our visit. We left early, and the host was there to see if we needed help and give us further advice. Great visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Hendrik,
Thank you very much for your feedback, hope to see you soon.
Kind regards,
Susan.

Sunward Guesthouse
Ewald S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek het aandag nodig!

Baie beknop. Geen TV-kanale waarna ons kon kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Jammer om te hoor jy voel so, gelukkig baie ander gaste huise in die omtrek.
Kan ongelukkig niks daaraan doen nie.
Hartlike groete
Susan.

Sunward Guesthouse
Willem N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Besigheidsreis

Ons het gemaklik gebly en die plek was mooi opgepas en skoon.

Dankie vir 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Susan.

Sunward Guesthouse
Desere R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere R
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Veilige buurt. Gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dankie Desere, Hoop om jou weer te sien, bly veilig.
Groete.
Sunward Guesthouse.

Sunward Guesthouse
Etienne R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf.

Netjiese en gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, kom gerus weer.
Groete
Sunward Gastehuis.

Sunward Guesthouse
Melanie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N
Enkelreisiger

Uiters skoon en gerieflik.

Vriendelik en behulpsame eienaar en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer word waardeer.
Groete
Susan

Sunward Guesthouse
Charmaine O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O
Besigheidsreis

Fantastiese waarde vir geld.

Baie baie netjies, skoon en gerieflik gewees. Ek moet in toekoms weer reis na Johannesburg en sal nooit weer op 'n ander plek bly nie. Tuin was ook baie pragtig en ontbyt was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om weer van diens te wees vir jou.
Sunward Guesthouse

Sunward Guesthouse
Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Enkelreisiger

Aangename gasvrou, waarde vir geld. Dankie Susan.

Netjies en skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, ek waardeer dit.
Groete,
Sunward Guesthouse B & B.

Sunward Guesthouse
Simon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Besigheidsreis

Baie lekker.

Lekker geslaap en dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Thank you, Simon, for your positive feedback. Will welcome you back with open arms.
Regards,
Susan.

Sunward Guesthouse
Brian F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F
Enkelreisiger

Spotless accommodation.

All spotless clean. Susan perfect hostess and personal attention. Breakfast is a bargain! Just mug filter coffee beats commercial restaurants offer. Only issue is that there is B&B on Main Road with very similar name that created issues with Uber drivers. I'll be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Silwerskoon verblyf.

Alles vlekkeloos skoon. Susan perfekte gasvrou en persoonlike aandag. Ontbyt is 'n winskoop! Filterkoffie is beter as wat kommersiële restaurante bied. Die enigste probleem is dat daar B&B op Main Road is met 'n baie soortgelyke naam wat probleme met Uber-bestuurders geskep het. Ek sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Thank you Brian, looking forward to see you again.
Susan.

Sunward Guesthouse
Janine W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W
Saam met vriende

Lekker gebly en Susan baie gasvry!

Verblyf was mooi netjies en skoon. Susan was baie gasvry. Al wat Susan miskien kan bysit by die lapa vir gaste is soos 4 plastic borde, messe, vurke en glasse en miskien 'n braaibak. Dit is nie self-catering nie maar ons het elke aand by die lapa gebraai en dit help as die toerusting daar is anders moet jy aankoop of saambring. Ons sal definitief die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, sal beslis daarna kyk.

Sunward Guesthouse
Stefan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Besigheidsreis

Puik.

Het 4 nagte daar tuisgegaan. Tannie Susan het my werklik tuis laat voel en uit haar pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Kamer was skoon en netjies met geen gebreke. Baie goeie waarde vir geld gekry. Dankie vir die gasvryheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer sien uit om u weer te akkommodeer.
Susan.

Sunward Guesthouse
Stephan M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Enkelreisiger

Goeie diens. Lekker gebly.

Vriendelike diens. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om jou te akkommodeer.
Groete
Susan

Sunward Guesthouse
Martin V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Besigheidsreis

Bekostigbare, netjiese verblyf met 'n vriendelike gasheerpaar.

Ek was vriendelik ontvang en het 'n omvattende verduideliking gekry van elke aspek van die kamer, omgewing, ensovoorts wat my sou raak. Die ontbyt was keurig voorberei en meer as voldoende gewees. Die gasheerpaar het selfs gehelp toe 'n selfoonlaaier nodig was. Sunward Guesthouse kan met vrymoedigheid aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.
Tom

Sunward Guesthouse
Adri B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Enkelreisiger

Was very nice.

Real home feeling. Really very welcoming and safe, will stay there again anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was baie aangenaam.

Het so tuis gevoel. Hartlik en veilig, sal enige tyd weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Thank you, and we are looking forward to accommodate you again in the future.
Regards,
Tom and Susan.

Sunward Guesthouse
Riana L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L
Enkelreisiger

Puik, uitstekende diens en die beste ontbyt.

Fantiese ervaring. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dit was n groot plesier.

Sunward Guesthouse
Stephen P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen P

The hosts are very attentive to every need.

The hosts were very attentive to our needs. The breakfast was great and worth the money. The rooms are clean and serviced daily. We had a family reunion and particularly found the lapa a great feature. At the price it was good but one member of our group reported that their bed could have been more comfortable but I did not had a problem with mine. An electric motor on the gate would have been appreciated as one does not want to get out of one's vehicle to open it particularly at night. Thank you Tom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Dear Stephen,
It was fantastic to have been of service to you and your brothers at our facility, you were all real gentlemen. For the security of our guests, we have for the past 15 years made an arrangement, that the guest notifies us, that he is on his way, we will then be waiting to open and close the gate.
Thank you for your feedback.
Tom and Susan.


Sunward Guesthouse
Jorrie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Baie netjies en veilig en eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop dit gaan goed met die nuweling.

Sunward Guesthouse
Bev S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bev S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A charming find in area we needed for a wedding with charming hosts Tom and Susan.

A lovely place we stayed in comfy beds and lovely linen. Perfectly suited to our need to stay for a wedding In the area. Our hosts were charming and saw to any requests. The breakfast made and served by them was the best value and quite scrumptious. Great value all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Thank you Bev, hope to see you again in future.
Regards,
Tom and Susan.

Sunward Guesthouse
Lukas E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas E
Saam met vriende

Rustig, netjies en skoon. Goeie ontbyt baie volledig.

Baie netjiese eiendom, geleë in 'n baie stil omgewing. Min of geen motors in die pad voor die huis. Diens uitstekend. Ontbyt was addisioneel maar 'n plesier om aan te sit. Goeie persoonlike voorbereiding. Die tuin is netjies en skoon. Parkering is baie veilig. Ek sal beslis die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Lukas en vriende,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendelike en netjies gaste is altyd 'n plesier om te dien.

Groete

Tom en Susan

Sunward Guesthouse
Christa D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met vriende

Privaat en veilig.

Baie netjies, skoon en veilig. Eienaar het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak. Sal beslis weer van Sunward Guesthouse gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Sunward Guesthouse
Loraine V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met vriende

Gasheer uitstekend. Fantasties.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Skoon en baie veilig. Moeite werd vir die geld. Bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer, dit is 'n groot plesier. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Sunward Guesthouse
Rina G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina G
Enkelreisiger

Rustig en als was goed versorg en ook skoon.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Het net die straat-beligting ietwat aan die donker kant gevind en gedink dit is nogal iets waarna gekyk moet word. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.

Sunward Guesthouse
Jomarie P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jomarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Die bestuur is puik. Baie vriendelik en hulpvardig. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Sunward Guesthouse
Debbie F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Besigheidsreis

Rustige huislike omgewing waarin mens kan ontspan en vergeet van die gejaagdheid van die stad.

Dit was baie rustig en ons sal definitief weer daar oornag as dit nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Sunward Guesthouse
Henry B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met vriende

Lovely place to stay with stellar service.

We had a lovely time. The place was clean and had everything we could need. The owners were lovely, helpful and friendly. The garden was beautiful. And breakfast was just what we needed! I would certainly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Our pleasure, you are welcome!

Sunward Guesthouse
Elaine D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D
Gesin met tieners

Excellent all round.

I would definitely recommend Sunward Guest House to everyone I know. And we will definitely use them again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Thank you for the compliment.

Sunward Guesthouse
Johan D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

It was excellent!

Please see the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

It was a pleasure to be of service to you.

Sunward Guesthouse
Jurie S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met vriende

Baie gasvry, sal definitief weer by hul bespreek.

Baie goed ingerig en die kamers is lekker knus en warm ten spyte van die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunward Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons waardeer jou postiewe terugvoering.

Sunward Guesthouse
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmonielaan 27, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDNhM2VkLTYyZmItNDZlMi1iYTBhLTk0ODEzZTFhN2M1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 27 Harmonie Avenue Sunward Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254797 28.246534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem