Sunwardpark Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek.

Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbreek, oornag-verblyf of korporatiewe funksie.

Die gastehuis is in die hartjie van Sunward Park, een van Johannesburg se voorste buurte, baie naby 'n winkelsentrum, privaat hospitaal en die belangrike hoofweë geleë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is slegs 15 minute se ry weg.

Daar is 22 elegante, gerieflike kamers om van te kies. Elke kamer is pragtig versier met unieke elemente en plaaslike kunswerke en bied gemaklike verblyf. Elke kamer het sy eie verhittingstelsel en lugversorging, WiFi en satelliet TV.

Sunward Park Guest House beskik oor 'n kroeg waar 'n groot verskeidenheid drankies soos ons heerlike wyne, biere en ander drankies elke dors sal les.

Ons sitkamer is gemaklik ingerig met sagte sitplek en daar heers 'n gesellige atmosfeer sodat gaste lekker kan ontspan. Dit is die ideale plek om jou koerant te lees, 'n dranke te geniet of net die WiFi te gebruik om op die internet rond te speel.

Ons konferensielokaal kan tot 40 afgevaardigdes akkommodeer. Ons bied ook 'n voldag spyskaart op versoek, teen addisionele koste. Die konferensielokaal bied styl en gerief en is toegerus met lugversorging, witborde, 'n televisie en 'n projektor (op versoek).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunwardpark Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za