Beskrywing
Die boonste verdieping het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het. Dit word vanaf 'n ruim balkon met braaigeriewe, 'n tafel, stoele en 'n groot sambreel bereik. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-sitarea, 'n kombuis, 'n slaaparea en 'n badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en 'n tafel met 4 stoele, waarvan 2 lêstoele is. Daar is ook ondervloerse verhitting en veilige parkeerplek langs die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel op die onderste verdieping het 'n aparte slaapkamer, 'n badkamer en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en baie pakplek. Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n binne- en buitebraai. Die eetarea het sitplek vir 6 tot 8 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel en slim-TV in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tweekuilen, 26 Blouvalk Street, Diaz Strand, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang