Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 betaal 100% van die deeltarief.
- Kinders tussen 4 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Ekstra kostes:
- Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n addisionele R350 per dag beskikbaar. Laat ons asb. ten minste 24 uur vooraf weet.
- 'n Persoonlike wasgoeddiens is ook op versoek teen ekstra koste beskikbaar met 'n vooraf kennisgewing van ten minste 24 uur.
- Indien gaste laat wil in- of uitklok, kan dit gereël word, afhangende van beskikbaarheid.
- Rook is streng verbode in die woonstel. Rook word slegs op die balkon toegelaat.
- Neem kennis: Om toegang tot die woonstel te verkry, moet gaste met aankoms 'n ID/bestuurslisensie/paspoort saam met die kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is, toon. Die kredietkaarthouer se besonderhede moet ooreenstem met die besonderhede op die kredietkaart.
- Die agent/e behou die reg voor om stappe te neem indien geldige bewys nie getoon word nie. Dit sluit onder andere in dat gaste toegang tot die woonstel geweier mag word.
- Let daarop dat gaste die Paybridge-strokie ter bevestiging van die bespreking met aankoms moet toon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oasis Lane, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang