Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Superior Suite @ The Dunes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n 50% deposito word vereis om die bespreking te bevestig. Die balans, plus 'n R1 000.00 terugbetaalbare sekuriteitsdeposito vir bykomstighede, is voor aankoms per bankoorplasing betaalbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag buite rook, maar nie binnenshuis nie.
Neem asb. julle bure in ag deur geraas tot 'n minimum te beperk voor 08:00 en na 22:00.
Die verblyf het 'n streng geen partytjiebeleid.
Die verblyf word nie verhuur aan groepe jongmense nie, dit wil sê Plett Rage-studente, universiteitstudente of matrieks nie.
Die volledige DStv-pakket is ingesluit.
Die verblyf word nie skoongemaak nie.
Die verblyf het nie braaigeriewe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P0394-weg, H-19 The Dunes Resort, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52d34258683c1dffd6076e8792880c224c20bcb3f19aade78ce0ea3fd4d514b409f6685ac25e92458c28649fdd19c45d2f40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 3) P0394 Road H-19 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009652282181 23.421827361499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem