Supertubes Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Supertubes Gastehuis is geleë reg langs die strand, met 6 individueel gestylde en suite-kamers, waarvan die meeste 'n uitsig het oor die beroemde branderryligging wat Supertubes genoem word. Luuksheid, elegansie en uitstaande diens wag vir jou by hierdie huis in die Toskaanse styl.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, platskerm satelliet TV, internasionale koppelpunte, 'n kroeg-yskas, telefoon, gratis WiFi, mini-kluis en gasvryheidskinkbord, asook verhitte handdoekrelings in die badkamer. Dit is ook toegerus met 'n ten volle toegeruste kombuis vir ons gaste se gebruik, en 'n sitkamer en eet-area wat oopmaak op die patio met braaigeriewe, en uitkyk oor die oseaan. Ons verskaf strandsambrele, swemhanddoeke en baba-oppasdienste kan gereël word. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.

Standaarkamers ook beskikbaar. Die kamers deel 'n balkon, en meeste van die kamers het gedeeltelike uitsig oor die see. Die kamers is gerieflik ingerig en goed toegerus. Daar is 'n en suite-badkamer, TV, tee- en koffiegeriewe, kluis, dakwaaier en gratis WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Supertubes Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za