South Beach Akkommodasie by Surf & Sea | LekkeSlaap
+31

Surf & Sea

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Parade 27, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Surf & Sea is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-sekuriteitskompleks in South Beach in Durban en het 'n uitsig oor die strand en promenade. Dis oorkant die strand en naby 'n mall, hospitaal, openbare vervoer, die Ushaka Waterpark en SunCoast Casino. Die woonstel is heerlik vir 'n naweek of lang vakansie langs Durban se strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitkamer het 'n dubbel- en 'n enkelslaapbank.

Die kombuis het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en ontbyttoonbank met 2 stoele. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamerstel vir 4. Die badkamer is ruim en het 'n ingeboude stort en bad wat onlangs opgeknap is. Stortjel word voorsien.

Parkeerplek is gratis en ons het 'n permanente onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit wat loopafstand vanaf die woonstel is.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf & Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Surf & Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Marine Parade 27, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Surf & Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Parade 27, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA010a6be421d090afef01421f9674a62019c5f756820d6a9aadcd3222a27d5a3e2510cdac71204725e9755a85c986d2735187?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 040  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 27 Marine Parade South Beach 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8589887014 31.03982799902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za