LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surf Bay Sands 76 | LekkeSlaap
+38

Surf Bay Sands 76

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Surf Bay Sands 76
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karien B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Baie oulike en ruim woonstel. Sal definitief weer besoek.

Daar was voorsiening gemaak vir skottelgoedwas-tablette en skottelgoedseep.

Hein V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Pleasant, although people are staying there it is peaceful and serene.

Grounds and flat are kept in great condition. The safety door though could use some care. You have to be strong or take a strong man with to open the safety and wooden door. Braai casserole with lid could come in handy, seeing that the braai area is downstairs. The patio is awesome where no wind catches you while listening to the waves and looking at the sky.

Bernadette P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette P
Gesin met tieners

Fantasties! Gaan beslis weer daar bespreek.

Baie skoon, netjies. Gerieflike sitkamerstel en beddens. Kan nie vir meer vra nie. Wonderlik!

Surf Bay Sands 76's terugvoer

Baie dankie
Sien julle gou weer!

Surf Bay Sands 76
Janette W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette W
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en stylvol versier.

Ons gesin het baie lekker gebly in 76 Surf bay Sands! Die woonstel is lekker ruim, smaakvol versier en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n rustige vakansie. Die kompleks is veilig, het direkte toegang tot die strand en is lekker naby aan die Shelly Center vir inkopies. Albei ons kinders het heerlik gespeel en geswem, die kompleks is veilig en rustig. Ons sal vir seker weer 'n vakansie hier wil bespreek.

Surf Bay Sands 76's terugvoer

Baie dankie.
Sien julle gou-gou weer.

Surf Bay Sands 76
Bongiwe B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe B
Gesin met klein kinders

Everything was perfect.

It is very nice to stay at Surf Bay Sands.

Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, 76 Surf Bay Sands, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d807014ac85f3db48761ada688e3956d32b43023e8e45fc0a2ca9a431a615fdfe154ee9b27a1946798c50fe072a1dad525d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 76 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.815193852011 30.406673924499
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!