Shelly Beach Akkommodasie by Surf Bay Sands 78 | LekkeSlaap
+28
+28

Surf Bay Sands 78

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelley Beach.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of etenstafel met 'n tuin-uitsig geniet word.

Gaste kan in die sitarea met 'n TV ontspan. DStv is beskikbaar op versoek.

Surf Bay Sands 78 is naby die eendedam en die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n tennisbaan, muurbalbaan, putt-putt-baan, speelarea vir kinders en braaigeriewe. Die strand is 50 m van een van die swembaddens af.

Slaapplek

’n Bespreking by Surf Bay Sands 78 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Marine-rylaan, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALAHz6UOYrg96IR0MEI7DqTEMtzFtM2V1D3PL50AmjNxxWpetiu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) Marine Drive Surf Bay Sands 78 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.815108318324 30.406961097115
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za