Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Surf Bay Sands 78

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Surf Bay Sands 78
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nadine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Het lekker daar gebly. Skoon en netjies. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Gesin met klein kinders

Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer.

Goed geleë, netjies en rustige atmosfeer, ideaal vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sheldon G
Gesin met klein kinders

Furniture outdated, shower doesn't work properly and taps doesn't work properly.

Very untidy, kitchen utensils were greasy and floors were dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met klein kinders

Beste verblyf.

Beste vakansie ooit. Die eenheid is pragtig, fantasties geleë, netjies en skoon. Wizeman is 'n pragtige mens wat net gretig was om te help. Aan die eienaars dankie vir julle bystand toe die televisie ophou werk het. Die kompleks is so goed opgepas en ons wou nie eers iewers anders wees nie. Ons sal nie sommer gou iewers anders bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie C
Gesin met klein kinders

Lekkerste seevakansie ooit.

Skoon netjies en gerieflik met 2 badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Gesin met tieners

Baie sentraal en veilig. Baie lekker gebly.

Sal weer in die toekoms bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel K
Gesin met klein kinders

Familie-vriendelik

Heerlike verblyf in 'n veilige kompleks. Kinders het die speelarea baie geniet. Verskeie aktiwiteite om van te kies. Stapafstand na die strand. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina Z
Gesin met tieners

Heerlik!

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Gesin met tieners

Heerlik gebly

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed geleë. Alles was mooi skoon. Dit sal dalk net help om vooraf mense te laat weet wat hulle moet saambring. Ons is bv. gewoond dat eenhede badhanddoeke verskaf maar nie swemhanddoeke nie. Dit is egter hier nie die geval nie. Daar is geen handdoeke nie, en daar was ook geen toiletpapier in die eenheid nie. Los dalk net een rolletjie? Gelukkig is die winkels naby, maar dit sou beter gewees het om voorbereid te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1de71cfe8372dce535a42fe2c51bba8ebd3f62829e6dc25b51e6e54e651504a3cdde2252759c68a6c66743c28b5c62432ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Marine Drive Surf Bay Sands 78 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.815108318324 30.406961097115