Surf Kite Sleep

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 1 Aug 2019.

Beskrywing

Surf Kite Sleep bied rugsakreisigersverblyf in Bloubergstrand. Dit is in West Beach geleë en die verblyf is ideaal vir gaste wat lief is vir vlieërbranderplankry, avontuursport, branderplankry, roeiplankry en seilplankry.

Daar is 3 verblyftipes om van te kies: gedeelde kamers, sakpaskamers met gedeelde badkamers en luukse kamers met en suite-badkamers.

Gaste het toegang tot verskeie gemeenskaplike areas wat volledig toegerus is. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, pooltafel en buitestoep met braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad in die tropiese tuin.

Blouberg en Big Bay het van die gewildste branderplank-bestemmings geraak en is perfek vir vlieërplankryers van alle vaardigheidsvlakke. Met ongelooflike windtoestande en lang, uitgestrekte strande is hierdie dié plek om te wees as jy oor die vakansie 'n vlieër die lug in wil stuur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Surf Kite Sleep gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R367 per nag (vir 2 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Jul 2019 tot 1 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]