LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surfers Dream | LekkeSlaap
+35

Surfers Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Surfers Dream is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Sunrise Beach in Muizenberg en groot vensters wat 'n uitsig oor die hele Valsbaai en die res van die Suidelike Skiereiland bied.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n deur wat na die oop balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n skuifdeur wat na 'n toe balkon lei. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuis, asook 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi word voorsien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n toe stoep wat op 'n oop balkon oopmaak en 'n ononderbroke uitsig oor Valsbaai bied. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra parkeerplek op die straat.

Slaapplek

’n Bespreking by Surfers Dream sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddfb3a2af8b7bf583e735db7272e67bcc7d8273a6db6362c640ad0c3d1f8f076a6b7c1fefbce61f3153406a3c5f7f1e19d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 620  per nag (vir 4 persone) 39 Royal Road Muizenberg, 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1036507 18.4761511
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!