LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Flame Crescent, Unit 1, Sunset Complex, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Surfers Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel naby Supertubes in Jeffreysbaai.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofkamer het 'n koninggrootte-bed, en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Beddegoed, bad- en handdoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer met 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n omskakelaarstelsel om krag tydens beurtkrag te behou.

Daar is 'n gemeenskaplike buitebraai-gerief binne die kompleks, sowel as 'n bordrak en duikpakdroograk vir die branderplankryers. Gaste moet hul eie branderplanke en duikpakke saambring as hulle wil branderplankry.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle L
Gesin met tieners
5.0
Lekker, gemaklik, gerieflik! Baie lekker gebly!
Jan 2026
Christi P
Saam met vriende
5.0
Can recommend any day! The group had a lovely stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Anthony F
Gesin met tieners
5.0
Clean, comfortable, great location. Very nice and enjoyable, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lieze V
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gebly, dit is 'n pragtige plek, baie gerieflik en goed ingerig.
Mei 2025
Mari D
Gesin met klein kinders
4.8
Ons kom beslis weer! Heerlik! Pragtige plekkie naby die see en naby winkels. Heerlike ruim huis met alles wat mens nodig het om lekker te kan vakansie...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tayla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 14 Flame Crescent, Unit 1, Sunset Complex, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surfers Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Flame Crescent, Unit 1, Sunset Complex, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3afa6c74887215a3d993bb09e83367a472bf8d8a71f4f1a48e0ec91ae7d494f24bfc1dabea7efb9cbcde653bdad3d846d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 14 Flame Crescent Unit 1, Sunset Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.032447 24.931984682209