LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Surprise Guest House | LekkeSlaap
+22

Surprise Guest House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 5, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Surprise Guest House is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond met 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 2 van die kamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n skottelgoedwasser. Daar is ook wasgoedgeriewe en 'n wasgoeddraad. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n buitebraai met sitplek en daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die huis word beveilig met 'n baksteenmuur met 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel wat 24 uur deur die plaaslike sekuriteitsmaatskappy gemonitor word.

Die eenheid is 2,5 km vanaf Boesmansstrand en 5 km vanaf Middel Beach in Kenton-on-Sea. Gaste kan van die Boesmansrivier se oewer af visvang waar daar 'n pragtige uitsig oor Kenton-on-Sea is, of by Beach Comber Horse Trails aanklop vir perdrysessies. Kariega Wildreservaat is 12 km en die wêreldklas-wildreservaat Shamwari net sowat 50 km se ry van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Surprise Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Surprise Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tweedelaan 5, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Surprise Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 5, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHzTPMCtiDDFaZlVB15QQzAdls0m8s6nNhke7Fa4Wg54aOsvaAh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Second Avenue Riversbend 6190 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.6811999 26.64986
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!