Susan's Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Susan's Accommodation bied gerieflike selfsorg-eenhede en oornagverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Susan's is onlangs opgeknap en die eenhede is net 5 minute se stap van 'n veilige strand, banke en winkels af.

Dié drieslaapkamerhuis is ideaal vir 6 gaste en het 'n omheinde braai-area. Eenheid 1 tot 6 is oopplan-ateljeewoonstelle met slaapplek vir tot 3 gaste. Dié eenhede kan ingerig word vir 2 gaste. Die tweeslaapkamerwoonstel is gerieflik gemeubeleer vir 4 gaste.

Elke eenheid het 'n TV met DStv (hotelpakket), 'n DVD-speler, WiFi, en 'n alarmstelsel. Die eenhede is toegerus vir selfsorg met basies breekware. WiFi is gratis en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Neem asb. kennis: ons bedien ontbyt, middagetepakkies, en aandete. Ons doen wasgoed op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Susan's Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false