Suzys Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suzys Accommodation is in Witsand in die Wes-Kaap geleë. Witsand is 'n klein kusdorpie by die mond van die Breederivier. Dis 'n gewilde visvangbestemming en word beskou as Suid-Afrika se walvisspeelskool.

Suzys Accommodation bied 2 eenhede op die grondverdieping met slaapplek vir 3 gaste in elk. Elke eenheid is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n slaapbank. Die kombuis is volledig toegerus en dis deel van die oopplan-sitkamer. Daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels. Die eenhede het albei volledige DStv.

Witsand se strand is net 250 m van die eiendom af en Pili Pili Adventure Centre is 3 km weg. Malgas Pont is die oudste pont wat met die hand getrek word in Suid-Afrika en dit bied 'n veilige manier vir voertuie om oor die Breederivier te kom. Malgas Pont is 27 km van die eiendom af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suzys Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false