Fourways Akkommodasie by Swallow Close Guest House | LekkeSlaap
+27

Swallow Close Guest House

15 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallow-singel 6, Norscot Slopes, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R350 R315 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swallow Close Guest House is 'n lig en vrolike huis wat sentraal in Norscot Slopes, Fourways in Sandton geleë is, wat aan die Norscot Koppies Natuurreservaat grens. Dié rustige omgewing is ideaal vir sakereisigers. Gratis WiFi is beskikbaar en sakereisigers mag gebruik maak van die gashere se in-huis besigheidskern.

Verblyf is beskikbaar in die Protea-kamer met 'n privaat badkamer wat direk oorkant die kamer geleë is. Die slaapkamer het 'n driekwartbed met slaapplek vir 2, 2 bedtafeltjies met 'n bedlampie op elkeen. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met plaaslike kanale, 'n yskassie, waaier en 'n haardroër.

Dié gastehuis is troeteldiervriendelik. Daar is 2 Persiese katte en 2 klein worshonde wat gewoonlik vriendelik is, maar nie gewoond aan kinders nie. Die gashere is altyd bereid om gaste te help met reis- en toerreëlings regdeur suidelike Afrika.

Duitssprekende gaste is meer as welkom om die Duitse TV-pakket in die sitkamer te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Swallow Close Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Swallow-singel 6, Norscot Slopes, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Swallow Close Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R350
Vanaf R315
per nag (plek vir 2)
was R350
Vanaf R315
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swallow-singel 6, Norscot Slopes, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d07f6f6d6785850166231ea5f084179e77ab85721deb352632e266cb4094db2902d961f7a0bbaf9932ad3067c5a349d010d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R350, nou Vanaf R315  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Swallow Close Norscot Slopes 2055 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.028747 27.995604
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za