LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallow Creek Cottages | LekkeSlaap
+34

Swallow Creek Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow Creek Kleinhoewe, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swallow Creek Cottages bied selfsorgverblyf in Buffeljagsrivier op 'n stil kleinhoewe met 'n lieflike uitsigte op die berge. Buffeljagsrivier is presies 200 km van George en Kaapstad af en dit is naby gewilde trou-venues en net 10 km van Swellendam af.

Die eerste kothuis is knus en intiem en het slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat hierdie pragtige dorp besoek. Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefkamer. 'n TV met beperkte DStv-kanale is beskikbaar. Buite op die patio is daar braaigeriewe en binne in die kothuis is 'n kaggel. Daar is ook veilige parkeerplek. Troeteldiere is ook welkom, maar ons laat hulle nie op die meubels of beddens toe nie.

Die tweede en derde kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste elk. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel 'n aparte badkamer. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis, leefkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale, met 'n braaiplek buite en 'n kaggel/braaiplek binne. Daar is 'n slaapbank vir jong kinders. Die huis het 'n toesluitmotorhuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Swallow Creek Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Swallow Creek Kleinhoewe, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallow Creek Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallow Creek Kleinhoewe, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZ8bW8Mc6thYjUiqtfluXZUT5RnIY47QFgVvQUgd3nhN2q7ahG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Swallow Creek Small Holding Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034457055176 20.540579259396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!