Hazyview Akkommodasie by Swallows House | LekkeSlaap
+33

Swallows House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Edna, , Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Swallows House is 'n rustige wegbreek plek aan die oewer van Da Gama-dam in die mooiste gedeelte van die Laeveld. Dit is naby aan Witrivier, Hazyview, die Panorama Roete en die Krugerwildtuin. Die naaste hek na die Krugerwildtuin is die Phabeni-hek wat ongeveer 38 km weg is.

Swallows House is 'n selfsorg-eenheid wat bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n pragtige oopplan-leefarea met 'n lekker kaggel. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer en die groot deure lei na die dek met sy luisterryke uitsigte oor die dam.

Daar is staproetes om die dam met verskillende kortpaaie as jy jouself nie te veel wil uitput nie. Die staproetes loop deur stroompies en oor rotse, en die langste roete neem sowat 90 minute om te voltooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Swallows House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Swallows House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Farm Edna, , Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Swallows House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Edna, , Hazyview, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0YTMzYjE0LWNhYWItNDVlMC05YmY4LTEwMDU4YjMyZTJhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Farm Edna Dagama Dam 1240 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -25.158045641653 31.015176773071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za