Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Geen aankoms, of aankoms na 18:00 op die sperdatum, sonder kennisgewing per telefoon of e-pos, sal as 'n "no-show" aanvaar word en die kamer sal herverhuur word.
Neem asb.kennis: aankoms is vanaf 14:00, en vertrek nie later nie as 10:00.
Geen rook word in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Besoekers van buite sal nie daagliks na 20:00 op die perseel toegelaat word nie. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal 'n volle bykomende heffing per persoon tot gevolg hê. Dit is om veiligheidsredes en vir die veiligheid van al ons gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconweg 61, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29caa79a1d4469ed121ccf69305d297011a640aff3c609bc2d60b98f47b91ce760f983483e0ed3db411acf8b40caa89ebef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 61 Beacon Way Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045646250264 23.369312521496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem