Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallowtail Country Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Swallowtail Country Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Erna G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G

Perfekte verblyf vir 'n groep stappers.

Goeie diens, gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Baie dankie Erna. Julle, was net n plesier. Sien julle graag weer.
Ansie

Swallowtail Country Estate
Berto W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis met warm kaggel en pragtige tuin.

Ons 3 aande verblyf in die Melody Cottage was heerlik en ons het niks kort gekom terwyl ons daar was nie. Die komplimentere kraffie sjerrie was 'n heerlike verrassing. Ons het vooraf met Ansie gereel vir hout vir die kaggel en dit was lekker om sommer met die intrapslag 'n vuurtjie te kon maak en die koue so te verdryf. Die pragtige tuin is 'n groot bonus en dit was lekker om die hoenders wat rustig daar rondgestap het, dop te hou. Alles was netjies en ons sal Swallowtail beslis aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Good day Berto

Thank you so much for your positive feedback. We really enjoyed having you staying at Swallowtail. Really happy that you enjoyed your stay. Hope to see you in the near future.

Kind regards
Ansie Klaassen

Swallowtail Country Estate
Mark Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful comfy and beautiful place.

The hosts were happy to go over and beyond what was expected. And a special thanks for doing our laundry on New Years Day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Thank you for your kind words. We are so grateful that you enjoyed your stay. We really do our best to let our guests feel at home. Hope to host you again in the near future. Have a blessed 2022.

Swallowtail Country Estate
Deidre N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and homely.

We had a beautiful stay and would recommend your place anytime. Warm and friendly hosts. I absolutely love your place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Dear Deidre

I am really glad to hear that you enjoyed your weekend. We really try to do our best and let people feel at home.
Thank you for your positive feedback.

Would love hosting you again.

Kind regards

Ansie Klaassen
Swallowtail Country Estate

Swallowtail Country Estate
Dr A V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr A V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die houthuis was romanties.

Goed toegerus, heerlike bed en linne. Privaat en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeie dag Ben,

Dankie vir julle terugvoer. Lyk my ek sal moet iets doen aan"Customer Service" Ek weet 5 sterre kan nie altyd behaal word nie, maar is bokommerd dat jy dit vir my gegee het by "Custermer Service" Sal moet uitvind waar ek fouteer.
Waslekker om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer eendg te sien.

Lekker bly
Ansie Klaassen

Swallowtail Country Estate
Francois K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay in a beautiful setting close to everything.

The destination, although quite remote, is a magical place to visit full of surprises. The view and gardens are amazing. Be there on a Saturday to attend the markets. I preferred the smaller one.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf in 'n pragtige omgewing naby alles geniet.

Die bestemming, hoewel redelik afgeleë, is 'n magiese plek om vol verrassings te besoek. Die uitsig en tuine is ongelooflik. Wees op 'n Saterdag daar om die markte by te woon. Ek het die kleiner een verkies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeie dag Francois.

Ek waardeer jou terugvoer geweldig baie. Regtig bly julle het jul tydjie by ons geniet. Al wat ek oor bekommerd is, is die 4 sterre by "cleanliness" Was daar iets verkeerd. Ek sal graag wil hoor om daarna uit te kyk. Ek probeer regtig my uiterste dat alles skoon moet wees.

Julle moet lekker bly en voorspoed vorentoe.

Groetnis
Ansie Klaassen
Swallowtail

Swallowtail Country Estate
Susan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en baie veilig.

Baie netjies. Ons het heerlik gerus en ek sal dit aanbeveel vir enige persoon. Baie dankie aan die webtuiste en Ansie van Swallowtail Country Estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeiedag Susan,

Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Hoop om jul gou weer te sien.
Is dit moontlik dat jy hierdie vir my ook op Tripadvisor sal plaas. Sal dit baie waardeer.

Julle moet mooi loop en voorspoed vorentoe.

Groetnis
Ansie Klaassen
Swallowtail

Swallowtail Country Estate
Pl V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye verblyf.

Gasvrye verblyf in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeie dag PI
Dankie vir die mooi boodskap. Ek is baie bly julle het dit geniet. Net bekommerd oor die veiligheid.
Lekker naweek vir julle.
Groetnis
Ansie Klaassen

Swallowtail Country Estate
Pieter E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met vriende

Fenomenaal.

Ongelooflike mense wat Swallowtail hardloop. Pragtig, skoon, hulpvaardig en baie vrygewig teenoor ons jonges.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeie dag Pieter,

Baie dankie vir jou mooi berig oor julle verblyf hier. Ons probeer hard en dit is dus lekker om bietjie erkenning te kry. 'n Baie voorspoedige en geseende 2018 vir julle.

Groetnis,
Ansie Klaassen

Swallowtail Country Estate
Tersia G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met vriende

Baie lekker, snoesige verblyf teen billike prys.

Baie lekker gekuier saam met ons vriende, veilige, snoesige verblyf. Baie netjies. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Swallowtail Country Estate se terugvoer

Goeie dag Tersia,

Baie dankie vir die mooi woorde oor ons verbly plek. Ons waardeer dit baie.
Ek hetnou eers hierdie boodskap gesien van Julie. Jammer nie eerder geantwoord nie.
Mooi bly en 'n wonderlike 2018 vir julle.

Groetnis.
Ansie Klaassen.

Swallowtail Country Estate
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swallowtail Country Estate, Hoofweg 1B, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96368ebfd21934329ac88042c5bbb71a100abff6295cf7fbc3069d39c20faf67b42e4bcf0986bfd2d2e6061f2af36fb8bb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Swallowtail Country Estate 1B Main Road 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.601200175309 26.937328050263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem