LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Backpackers | LekkeSlaap
+52

Swartberg Backpackers

Selfsorgwoonstel: Woodstock
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het stapelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en word gedeel met die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n gasstoof, -oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel: Die Ark
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid word ten volle bespreek vir gaste en hoef dus nie gedeel te word met ander rugsakreisigers nie. Hierdie eenheid beskik oor 2 kamers met 4 stapelbeddens elk, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, ingeboude braaiplek, leefarea, eetkamer en 'n tafeltennistafel. Daar is ook braaigeriewe buite wat oor die waterval en die plaasdam uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedacht Plaas, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhODQ5MzZhLTM1MjEtNGRmYy1iYjNiLWNkODg5NTM3NzQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 Farm Voorbedacht Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.38175 22.057611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!