Swartberg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 9 Sep 2019.

Beskrywing

Swartberg Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Caledon geleë. Die dorpie is naby die Caledon Bloukraansvoëlroete, die Vensterkloof Natuurtuin, die Caledon Casino en Spa, Hermanus en die Elgin-vallei Wynlandgoed.

Caledon is sentraal geleë en dis daarom die ideale oornagplek vanwaar gaste die Overberg kan verken. Gaste wat troues in en om Caledon bywoon, sal ook gerieflik hier bly. Die Woud is 4,9 km van hier af, The One Heaven & Earth is 10 km weg, De Oudekraal is 27 km weg en Liefland 20 km.

Die gastehuis bied verblyf in 7 ruim slaapkamers wat elk ’n en-suite badkamer en privaat ingang het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV met DStv.

Ons bied ook 'n groter gesinswoonstel waar 4 volwassenes en 2 kinders maklik gehuisves kan word. Hierdie eenheid is apart van die gastehuis en het ook sy eie ingang en badkamer.

Braaigeriewe, gratis WiFi, swembad en veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Gaste is welkom om die doendinge in die Overberg te geniet insluitend: voetslaan, knortjor-wedrenne, kajak en sandplankry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swartberg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 R792 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 5 Aug 2019 tot 9 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false