Swartberg Gastehuis
Opsomming van Resensie
Myalan W - Okt 2020
Gemiddeld
Ons was daar vir 'n troue en ons het heerlik gebly, baie dankie. Skoon en baie netjies.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Hoop om weer tot u diens te wees.
Groete
Elizabeth R - Jan 2020
Gemiddeld
We had a very pleasant stay.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Elizabeth, thank you for your friendly feedback. We are looking at ways to implement your suggestions.
Best regards,
Johan
Nico D - Des 2019
Gemiddeld
Sonder enige probleme.
Fred V - Nov 2019
Gemiddeld
Baie mooi kamer en het alles wat mens nodig het!
Marianna J - Okt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Amanda G - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig en maklik bereikbaar.
Cornette L - Jun 2019
Gemiddeld
Gerieflik en netjies.
Anna-marie R - Apr 2019
Gemiddeld
Baie toeganklike, netjiese oornagfasiliteite - uitstekende diens en professionaliteit van eienaar.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Anna-Marie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop die volgende kuier in Caledon is darem bietjie langer maar laat weet gerus indien ons weer tot u diens kan wees.
Groete,
Johan & Joy
Annemarie M - Apr 2019
Gemiddeld
Was baie aangenaam.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Annemarie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en ons sien uit daarna om u weer te ontvang met u volgende besoek.
Groete,
Johan
Hanneline T - Nov 2018
Gemiddeld
Baie lekker!
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Hanneline,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in Caledon.
Groete,
Johan & Joy
Frances S - Nov 2018
Gemiddeld
Ons het lekker gebly.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Frances. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was 'n baie vriendelike groep en ons het julle kuier geniet. Hoop om julle weer te sien met 'n besoek aan Caledon.
Groete,
Johan & Joy
Albertus P - Okt 2018
Gemiddeld
Met aankoms was die woonstel baie netjies en skoon.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom met 'n volgende besoek aan Caledon.
Groete,
Johan
Deville J - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies en pragtige ligging.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer Deville. Ons hoop om u weer te ontvang op 'n terugkeer besoek aan die Overberg.
Pieter P - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer, ons stel dit hoog op prys. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang sou u dalk Caledon weer besoek.
Groete,
Johan & Joy
Lizbe V - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker gewees dankie.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Beste Hanli,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons hoop om u spoedig weer te sien en u is altyd welkom terug by Swartberg Gastehuis.
Groete,
Johan & Joy
Leanne L - Jun 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Dankie Leanne vir u vriendelike terugvoering.
Dit was heerlik om julle te ontvang en ons hoop om weer van diens te wees.
Groete,
Johan & Joy
Jan-hendrik F - Mei 2018
Gemiddeld
Bitter lekker, vriendelike gashere.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Dankie Jan-Hendrik, vir jou vriendelike terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang met jou volgende kuier aan die heerlike Overberg.
Groete
Johan en Joy
Cara M - Apr 2018
Gemiddeld
Geen probleme gehad nie en baie lekker geslaap!
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Cara,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en wonderlike gradering.
Dit was aangenaam om julle te huisves en ons hoop om julle weer te ontvang met julle volgende kuiers in Caledon.
Baie groete,
Johan en Joy
Christelle G - Apr 2018
Gemiddeld
Gemaklike oornag-akkommodasie.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Christelle,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Die sofa-bed is slegs 'n ekstr" bed vir wanneer gaste meer slaap plek benodig, maar ons neem egter kennis van die opslaan bed se gemak en gee onmiddelik aandag hieraan.
Vriendelike groete,
Johan
Henry V - Apr 2018
Gemiddeld
Had an absolute blast staying here.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Henry,
Thank you for your friendly feedback and wonderful rating.
We are glad to hear that you had a comfortable and relaxing stay and hope to host you soon again. Say hi to the little ones from us and hope to spoil them again.
All the best,
Johan and Joy
Deacon V - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Angeline W - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjiese oornagverblyf.
Carien M - Feb 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Ilana D - Feb 2018
Gemiddeld
Lekker sentraal geleë, met 'n lieflike ruim en stylvol gemeubileerde kamer.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Beste Ilana,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om sulke goeie terugvoer te gee. Dit was heerlik om julle te kon verwelkom en ons hoop om weer so te maak.
Groete,
Johan en Joy
Sune B - Feb 2018
Gemiddeld
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige oornag.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Beste Sune,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Johan en Joy
Elmo V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie netjies en lekker blyplek.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Beste Elmo,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee, ons waardeer dit. Bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het. Ek hoop dat ons weer van diens kan wees in die toekoms.
Vriendelike groete,
Johan en Joy
Lisa P - Nov 2017
Gemiddeld
Vriendelike diens, skoon, netjiese kamer, WiFi - love dit!
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Lisa,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer en hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Johan en Joy
Johan S - Aug 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering, Johan. Dit was aangenaam om julle te kon ontvang. Die lekker van daardie ontbyt was juis om te sien hoe lekker julle broers saam gesels en kuier na 'n lang weersiens. Ons hoop om weer vir julle van diens te wees in die toekoms.
Groete
Johan en Joy
Ronell B - Jul 2017
Gemiddeld
Gerieflike netjiese verblyf.
Lettie K - Jun 2017
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en kommunikasie.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Hallo Lettie,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer. Ons gee aandag aan u wenke en is tans besig met installasie van verwarmers in al die eenhede. Ons hoop om weer vir u van diens te wees.
Beste groete,
Johan and Joy
Chantal G - Feb 2017
Gemiddeld
Die gastehuis is alles wat dit belowe om te wees en nog meer.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Chantal, dit was voorwaar lekker om julle hier te kon ontvang en julle is enige tyd weer welkom. Groete vir jou man en suster en kom kuier gerus weer wanneer die verlange na Caledon te veel raak.
Groete
Johan & Joy
Chantel E - Feb 2017
Gemiddeld
Netjies, aangenaam en lieflike mense.
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoer, Chantel. Julle was sommer 'n gawe klomp gewees en is enige tyd weer welkom.
Groete
Marene M - Des 2016
Gemiddeld
Lieflik!
Swartberg Gastehuis's terugvoer
Baie dankie vir jou gawe terugvoer Marene. Dit was lekker om julle te kon huisves en ons sien uit na nog vele kuiers.
Geniet die fees seisoen en kom kuier gerus wanneer julle weer in die pragtige Overberg is.
Groete,
Johan & Joy
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meulstraat 50, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom