LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Pass Cottages | LekkeSlaap
+54

Swartberg Pass Cottages

Protea Kothuis
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis bied luukse verblyf en beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamers. Daar is ook 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n slaapbank. 'n Ekstra slaapbank vir 2 gaste is beskikbaar. Die kothuis het 'n selfsorgkombuis, ingeboude braai en 'n lieflike uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Selfsorg. Braaipakke kan op versoek gereël word. Let asb. daarop dat die tariewe onderwig is aan die aantal gaste wat bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipspringer
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Dié luukse kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamer. Die eenheid het 'n ingeboude braai, kombuis en 'n slaapbank.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Selfsorg. Braaipakke kan op versoek gereël word. Let asb. daarop dat die tariewe onderwig is aan die aantal gaste wat bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbedagt Plaas, Langs die R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mswOfe2fJIOiFTmkqBz49fYmuOchumqKhog2PowZtTjBUZgl9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Farm Voorbedagt Off the R328 1206 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.388790806257 22.106710660395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!