Swartberg Private Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swartberg Private Game Lodge is 'n luukse plaas-styl perseel in 'n wildreservaat teen die voet van die majestueuse Swartberge. Dié landgoed grens aan die Swartbergreservaat wat deel is van die Kaapse Floristiese Streek en 'n Wêrelderfenisgebied. 'n Maksimum van 12 gaste kan gehuisves word in 5 kamers, alhoewel spesiale reëlings kan getref word vir addisionele verblyf.

Elk van die 5 slaapkamers het en suite-badkamers en se dekor is geïnspireer deur die plaaslike flora en fauna. Die kamers het 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens net linne, handdoeke, swemhanddoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, kluise, plafonwaaiers, luukse japonne en toiletware. Slaapbank is beskikbaar vir kinders wat saam met hul ouers deel in grote kamers.

Die lodge gee besonderse aandag aan detail en beskik oor 'n goed toegeruste plaas-styl kombuis. Daar is ook 'n eetarea buite met braaigeriewe en 'n berug-uitsig. Binne is daar 'n ruim eetkamer en 'n sitkamer met 'n satelliet-TV en 'n heerlike biblioteek. Gaste is welkom om die swembad te benut.

Die lodge het ook heerlike patio's met 'n uitsig op die berge en 'n lapa met 'n vuurput.

Die landgoed is malaria-vry en spog met 'n oorvloed wil soos die bergkwagga, kameelperd, blouwildebees, eland, njala, lechwe, koedoe, gemsbok, springbok en impala. Een wildrit per dag is ingesluit by die tarief. Gaste is ook welkom om bergfiets te ry.

Slaapplek

'n Bespreking by Swartberg Private Game Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swartberg Private Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 800 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false