Swartberg Street Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swartberg Street Guest House is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is.

Die gastehuis het 5 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede van verskillende groottes. Die eenhede is toegerus met gemaklike dubbel- of enkelbeddens, kombuise, sitareas met DStv en braaigeriewe. Al die bedlinne en handdoeke word voorsien.

Laingsburg Farmers' Market is beslis die plek om te wees en word elke laaste Saterdagoggend van die maand gehou. Die produkte wissel van varsgebakte peuselhappies, vleis, maaltye vir vries tot blomme en kunsvlyt.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swartberg Street Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false