Wes-Rand Akkommodasie by Swartbessie | LekkeSlaap
+6

Swartbessie

23 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n bekostigbare oornagplek.

Swartbessie bied 'n aparte slaapkamer met 'n privaat badkamer. Dié kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe asook 'n mikrogolf.

Gaste is welkom om tydens die verblyf die swembad en lapa met braaigeriewe te gebruik.

Die gastekamer is geskei van die hoofhuis, sodat gaste hul privaatheid tydens hul besoek kan geniet.

Let asb. dat die kamer nie 'n TV het nie, maar dat daar WiFi is sodat jy op jou tablet of foon jou gunstelingprogram kan kyk. Inkloktye moet asb. vooraf gereël word met die gastehuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Swartbessie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Swartbessie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Swartbessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R430
per nag (plek vir 2)
Vanaf R430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebees-straat 5, Rant-en-Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNWRmMTJhLTg5NWItNDAzOS04Yzg2LWNhOWFiODFjZmI0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R430  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 5 Wildebees Street Rant-en-Dal 1739 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -26.07913 27.77826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za