Sentraal Drakensberge Akkommodasie by Swartkop Cottage | LekkeSlaap
+9

Swartkop Cottage

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Swartkop Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hanneke L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek, wegkom van alles naweek!

Baie besonderse plek as mens wil wegkom van die stadsgeraas. Rustig op die oewer van die Tugela. As mens hou van stilte is dit die plek om te ontspan. Weg van alles maar al die basiese geriewe is beskikbaar. Sal graag weer tyd daar wil deurbring.

Douglas M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay.

We had a great time. So peaceful. Loved the deck.

Lana L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lana L
Gesin met tieners

Lekker ontspan!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek waar ons regtig net kon rus en ontspan weg uit die stad se gejaag.

John S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met vriende

Fantastic location. Definitely better in summer so you can access the river!

Great, isolated location. Using the donkey for hot water generation was fun and efficient.

Renier S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurskoon en stilte vir die siel.

'n Kampie om die honde in los te laat sou lekker gewerk het, anders wonderlike!

Stephan N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N
Saam met vriende

Mooiste huisie in die mooiste berge.

Swartkop is 'n pragtige plekkie, met die wonderlikste natuurskoon om dit. Ek en my vriende het dit terdeë geniet. Sal beslis weer wil gaan!

Swartkop Cottage's terugvoer

Baie dankie Stephan! Julle is altyd welkom!!!

Swartkop Cottage
Heather N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather N
Gesin met klein kinders

Tranquil escape.

See rating.

Caroline I - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan lekker daar asemhaal.

Ons was daar vir die naweek en dit was ongelooflik rustig. Ek sal wel teruggaan in die somer om die rivier te kan geniet!

Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartkop Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMDU1Y2MyLTVlMDItNDRkNi04ZGU5LWZkNzdmMmM1MzEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 Swartkop Farm Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.690186111111 29.581075
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za