Swartkops River Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swartkops River Retreat is 'n dupleksmeenthuis met plek vir 8 gaste. Dis langs die Swartkops Rivier geleë.

Daar is 3 kamers, waarvan 2 kamers elk 'n dubbelbed het, en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers, elk met bad en stort, en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, en gaste kan hulle maaltye geniet by die eettafel, wat plek het vir 6. In die sitkamer is 'n TV met DStv.

Daar is is onderdak-braaigeriewe vir gaste om te gebruik, pragtige uitsigte en onderdakparkeerplek in die kompleks.

Gaste kan gaan visvang of kanoevaar, of ander doendinge sluit in duik, branderplankry, staroetes geniet, 4x4-roetes aanpak, of net lekker gaan eet by een van die talle restaurante in die area of op die strand lê. Gaste kan ook die Bird Island Vuurtoring besoek, die Port Elizabeth Lugmag Museum, of die Boardwalk Hotel en Casino, en vele meer!

Slaapplek

'n Bespreking by Swartkops River Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swartkops River Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 960 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za