Marlothpark Akkommodasie by Swartwitpens Marloth Park | LekkeSlaap
+22

Swartwitpens Marloth Park

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartwitpens Marloth Park is in die hartjie van Marlothpark geleë waar die diere vrylik rondloop. Dié drieslaapkamer-selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea is ruim en het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is lugversorging in 2 van die slaapkamers en die leefarea en daar is 'n waaier in die derde slaapkamer.

Daar is 'n houtdek buite en is ideaal om wild te kyk of vroegoggend ontbyt te eet terwyl jy die sonsopkoms aanskou. Daar is ook braaigeriewe en 'n buitestort.

Marlothpark grens aan die Krokodilrivier en is 15 minute se ry van die Krokodilbrug-ingang na die Kruger Wildtuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Swartwitpens Marloth Park sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Swartwitpens Marloth Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
  • Gaste dink Swartwitpens Marloth Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2694, Marlothpark, 2694, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvSNTnuHeO98Cdypvq1IZx7A9vBKSANFIntBrHqk9p3y4P3XDw6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 495  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2694 Swartwitpens Road Marloth Park 2694 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.34367698832 31.789668923943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za