Sweeping Table Mountain Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweeping Table Mountain Views bied gemaklike akkommodasie vir 'n paartjie of vriende in Kaapstad.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet. Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en veilige parkering. Vir diegene wat wil verken, is The Pipe Track 3 km weg, en Clifton Beach is 6 km vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 70 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Queen Victoria Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang