LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sweet Dreams | LekkeSlaap
+9

Sweet Dreams

1 resensie
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarbird, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sweet Dreams is 'n ruim, luukse kothuis in Paternoster wat ideaal is vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie. Walvisse en dolfyne baljaar 10 maande van die jaar in die waters by Paternoster.

Dié kothuis het 3 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis, leefarea en eetkamer is oopplan en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Verder is daar ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en 'n braaiplek buite wat ideaal is vir besoekers wat 'n bietjie son wil vang.

Paternoster is sowat 150 km noord vanaf Kaapstad op die R27 en 15 km vanaf Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweekwegbreek onder die Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies en die verskeidenheid inheemse plantegroei, wat die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Sweet Dreams
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sugarbird, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarbird, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMzNkYjAyLWUxZDgtNDVhOS1iYmZkLWQ1YTg1NDM0NDU1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Sweet Dreams Kliprug 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.808666666667 17.890411111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!