LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sweet Dreams | LekkeSlaap
+28

Sweet Dreams

Privaat Selfsorg-ateljee
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee het ’n slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n lessenaar. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak langsaan. Daar is ’n onderdakkombuis buite met ’n wasbak en kombuiskaste. Basiese kombuistoebehore soos eetgerei, breekware, ketel, broodrooster en tweeplaatstoof word voorsien. Die area is nie groot nie, maar tog gerieflik. Daar is onderdakparkeerplek in ’n motorhuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-tuinwoonstel
Vanaf R525
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind of 3 volwassenes en beskik oor ’n koningingrootte-bed, enkelslaapbank, etenstafel, volledig toegeruste kombuisie en badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n aangewese parkeerplek agter motorhuisdeure. Die gemeenskaplike stoep is ideaal vir ontspan en 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar. Onbeperkte optiesevesel-WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAShX3R7HfoVQ58FoqeekRVldsgJlesBBitz5EOiC4j6uIyY6IeF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 5 Herold Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.974794383704 18.491551617587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!