Sweet Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweet Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n woonstel met 2 kamers. Die woonstel is geleë in 'n veilge kompleks in Bedfordview, sowat 5 minute vanaf die Eastgate Winkelsentrum asook die Bedford Winkelsentrum, en dis slegs 3 minute vanaf die Bedford Gardens Hospitaal.

Die woonstel het 2 slaapkamers, waarvan 1 en suite is. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gewone badhanddoeke en ekstra groot handdoeke word voorsien.

Ons bied ook 'n skoonmaakdiens.

In die kompleks is daar 'n swembad, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis vir 2 voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za