Sonheuwel Akkommodasie by Sweet Home Alibama | LekkeSlaap
+13

Sweet Home Alibama

3 resensies
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alibamastraat 48, West Acres , Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Sweet Home Alibama is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljee-eenheid wat in 'n privaat woning in West Acres, Nelspruit, geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is gerieflik net 600 m vanaf die Westend-winkelsentrum, Spur, Debonairs, Fishaways, Spar, en 'n wassery en Mediclinic-hospitaal. Dit is ook net 1 km vanaf die InniBos Kunstefees-byeenkoms, 3 km vanaf die Ilanga Mall en 7 km van die Mbombela-stadion af.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met 'n sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is goed toegerus met basiese geriewe en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele.

Buite is daar 'n stoep met 'n tafel en 2 stoele, 'n sambreel en braaigeriewe. Veilige privaat parkeerplek word voorsien. Die ateljee word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Sweet Home Alibama sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sweet Home Alibama
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Alibamastraat 48, West Acres , Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Sweet Home Alibama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 3 persone)
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alibamastraat 48, West Acres , Nelspruit , 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4pJgx34p6LOYiERsYFkK6Al6aBI3RJKNmWmiQtk5G37X4WasnM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 3 persone) 3 5 1 5 48 Alibama Street West Acres 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.489509964955 30.959394812268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za