30% af Kry 30% af vir verblyf voor 6 April 2020
Seepunt Akkommodasie by Sweet Orange Guesthouse | LekkeSlaap
+69
+69

Sweet Orange Guesthouse

3 resensies
Gastehuis
  • Blits-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 188 R832 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue-weg 1, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap

Beskrywing

Sweet Orange is 'n klassieke Victoriaanse huis wat in die vroeë 1900's gebou is in Seepunt, een van die gewildste woonbuurte aan die Atlantiese kus.

Die houtvloere, plafonne, vensters en deure is lieflik en stylvol gerestoureer. Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-slaapkamers wat elk uniek ingerig is. Elke kamer het 'n platskerm-TV, haardroër en kluisie. Ons rustige tuin met sy swembadjie is ideaal vir besoekers wat 'n bietjie son wil vang.

Ons verskaf die ideale verblyf aan internasionale reisigers aan wie se vereistes nie bloot voldoen kan word deur meer geld uit te gee nie. Hierdie gaste soek 'n gerieflike kamer, snoesige bed en behoorlike ontbyt. Ons verskaf hierdie diens in 'n stylvolle, gerieflike omgewing.

Laat ons jou bederf met ons Afrika-gasvryheid in hierdie historiese omgewing. Ons waarborg 'n vriendelike, warm, ontspanne atmosfeer en 'n gerieflike wegbreek waar jy kennis kan maak met ander internasionale reisigers.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Sweet Orange Guesthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Bellevue-weg 1, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Orange Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 188
Vanaf R832
per nag (plek vir 2)
Blits-aanbod 30% af
Kry 30% af vir verblyf voor 6 April 2020
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
was R1 188
Vanaf R832
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 188
Vanaf R832
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bellevue-weg 1, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NWJjMmQ1LTkwZjctNGExNi05MjA0LWJhMDhkZDNiZWQxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 188, nou Vanaf R832  per nag (plek vir 2) 3 5 1 3.9 1 Bellevue Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 11:00 -33.914817824511 18.391765058041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za