Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Thorn House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sweet Thorn House is 'n mooi huis in Marlothpark, op die grens van die Krugerwildtuin.

Die huis het 2 en suite-slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Alle warm water word deur gasgeisers voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en lei na 'n groot grasdakstoep. Die stoep lei na die tuin waar daar 'n diep plonspoel en vuurput vir braai is. Daar is braaitoerusting wat aan die houtheining agter die vuurput hang en die huis het ook 'n Weber-braai.

Die kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n TV met Openview-kanale en Netflix. Daar is 3 klein waaiers in die huis en WiFi is beskikbaar.

Die huis is net 220 m vanaf die heining wat aan die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier grens. Diere soos wildsbokke, vlakvarke, sebras en kameelperde besoek die huis. Daar is 2 voerbakke vir voëls, een vir klein voëls en een vir groot voëls. Apies besoek ook soms dié voerbakke en nagapies kan snags hier te sien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sweet Thorn House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Sweet Thorn House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Naboomstraat 3151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sweet Thorn House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3151, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44673cc34e7e7cdadd20594852be3511f2049249acbeddd1f5997ac0339ad10383afa9331b380bc9a48d39cceb204e7a437a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 3151 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.334058757914 31.802164262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem