Sweet Thorn House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huis word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie, tensy dit teen 'n ekstra koste versoek word. Die huis word slegs voor en na elke gas se verblyf skoongemaak. Indien die gas 'n langer verblyf het, 10 dae of meer, sal dit een keer per week skoongemaak word met 'n linne-ruiling.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Hierdie grondpad is geskik vir alle voertuie wat teen 'n stadiger spoed ry en is ongeveer 2 km lank.
Let asseblief daarop dat alle skottelgoed gewas moet word voor gaste se vertrek, anders sal 'n skoonmaakfooi gehef word.
Marloth Park is nie 'n partytjiebestemming nie, daarom is daar streng regulasies rakende geraasvlakke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3151 Naboom Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang