Seepunt Akkommodasie by Sweetest Apartments | LekkeSlaap
+58

Sweetest Apartments

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sweetest Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese verblyfplek en 'n goeie ligging vir wat ek versoek het.

Sweetest Apartments's terugvoer

Dear Chris

Thank you for taking the time to write the review .

We are glad that you enjoyed your stay at the apartment and look forward to hosting you again in the near future.

Regards
Sweetest Guesthouses

Sweetest Apartments
Tanya R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Pragtige plek met great diens!

Sweetest Apartments's terugvoer

Dear Tanya,

Thank you for taking the time to rate our services and completing the review page.

We look forward to hosting you again in the near future.

Regards

Sweetest Apartments
Noelene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plekkie om te onthou.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was baie netjies en gerieflik. Die beddegoed was van goeie gehalte en die plekkie was baie goed toegerus. Die ligging was goed aangesien jy maklik vandaar toegang tot die N1 en N2 kan kry, alternatiewelik is dit letterlik een afdraai om op die pad na Houtbaai te kom. Sal vir seker weer hier bly.

Sweetest Apartments's terugvoer

Dear Noelene,

Thank you for taking the time to write the review.

We take pride in the fact that our guests are always satisfied from the check-in to the departure date.

We look forward to hosting you in the near future.

Regards
Sweetest Guesthouses

Sweetest Apartments
was R1 250
Vanaf R813
per nag (plek vir 2)
was R1 250
Vanaf R813
per nag (plek vir 2)
was R1 250
Vanaf R813
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Barklystraat 6 - 10, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67R6GoefIBTgjETM7Spb4bSA6M0ouscNqEQxS6gqYhxktVszgK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R813  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 - 10 Barkly Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.918903 18.391499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za