Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweetwater Farm Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Sweetwater Farm Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Liezl V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Wonderlike plek, baie lekker en rustig. Rustige omgewing, lekker plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cath G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cath G

A lovely farm stay to relax and reconnect with friends and nature.

We were accommodated in a larger unit which suited us perfectly. Loved the freedom of space and simplicity away from the maddening crowd. Enjoyed by all, including the dogs, close enough to all tourist attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas atmosfeer - naby en vêr genoeg van die dorp af .

Ons het die 3-slaapkamer huisie gekry - baie oulike dekor - baie skoon, heerlike plaas atmosfeer - die 2 x groot honde het kom "kuier" en was baie oulik - Ons het lekker gebly daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful, restful and value for money.

We wanted to be isolated in our own space, and we got it. The scenery was absolutely breathtaking, and waking to the sound of the cows and birds was such a treat. Having our own space with a kitchen was exactly what we were looking for, and the price was within our budget and definitely value for money. The braai facility was welcoming, and I had my boys, who live in the area, around with their families for dinner. The WiFi was an added bonus and definitely a requirement in this day and age. Our host was helpful and friendly, as were the dogs who spent time with us. Just a suggestion, perhaps a large frying pan could be added to the kitchen and a few items of Tupperware, along with one or two spare black bags for the bin. We also spoke to our host about the hot water, which wasn't getting hot enough, and she advised that she would have someone come and attend to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani D

Stoep is 'n wenner!

Lekker ruim huis. Rustige omgewing. Honde geselskap was 'n bonus. Eienaar was beskikbaar vir navrae en inligting. Baie lekker verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle kommentaar. Julle was aangename gaste.

Sweetwater Farm Cottages
Sharon D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Enkelreisiger

Experience the result of a remarkable woman's labor of love.

A wonderful quiet reprieve, clean and spacious. Happy overnight stay, with a very accommodating hostess. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Thank you so much for your positive reply. We accommodate any length of stay.

Sweetwater Farm Cottages
Jp F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp F

Was kort.

Ons het net daar geslaap vir 1 aand. Perfek vir as jy na 'n troue toe gaan en soek net 'n plek om jou kop neer te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S
Gesin met tieners

We had a lovely stay.

The house was tidy, but not well cleaned. The kitchen lacked plastic containers, a container for braai, salad bowels. The kitchen sink in the living area kitchen needs to be replaced. It is full of black stains or mould. The smaller rooms need a table or shelf for people to put their make-up, brushes, etc on. They have just a bed and a side table. One rooms cupboard has no hanging rails in it. It is a lovely house ,but the owner needs to maintain it properly it is . It is not well kept. Needs some TLC. The 1st kitchen sink taps don't work properly either. The patio makes the house. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Ek sal die verblyf aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar.

Sweetwater Farm Cottages
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Vriendelike gasvrou. Pragtige uitsig met baie bekende staproetes naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Beyers L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie wat ons verwag het nie. Aanwysings na die plek is geen, veiligheid is daar nie sprake van nie. 'n Tipiese plaas-cottage met honde wat jou geselskap hou.

Ons moes vra vir koffie, suiker en melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, vriendelik, alles wat nodig is vir selfsorg en meer!

Gasvrou, Lizette, seker gemaak ons vind haar plaas en vriendelik ontvang in die reën!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar. Word waardeer.

Sweetwater Farm Cottages
Clifford R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Clifford R
Saam met vriende

Baie mooi ligging maar ongelukkig was die groot huis heel moontlik net na die vorige toeriste skoongemaak en nie net voor ons aankoms nie.

Ongelukkig was die huis maar stowwerig met ons aankoms. Sal voorstel weens die ligging dat die huis maar eerder skoongemaak word op die dag van aankoms. Dit sal ook gaaf wees as die ysbakkies reeds volgemaak en gevries is met aankoms. Die uitsig en ligging is egter mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your comments. I will take it into consideration. Once again, thank you for your support.

Sweetwater Farm Cottages
Sandra B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxing, amazing.

At first it was bit difficult to locate our final destination to choose correct farmhouse, and suggest a sign or 2 will be helpful. Other than that pure tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your review.

Sweetwater Farm Cottages
Lynette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek vir ons behoeftes.

Ons het die rustigheid van die omgewing, die honde en die wonderlike voorraad hout vreeslik geniet en sal enige dag terugkeer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Julle is enige tyd welkom.

Sweetwater Farm Cottages
Danique C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danique C
Saam met vriende

Wonderlike akkommodasie!

Baie netjiese akkommodasie, kamers is groot en skoon, daar is alles wat mens nodig het! Wonderlike uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lizette is such a warm person who makes anyone feel welcome.

Will go again. Had a relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanchia C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanchia C
Saam met vriende

Skoon, netjies en was baie vriendelik en ingestel om seker te maak alles is reg vir ons gewees.

Christine het ons baie vriendelik ontvang en alles in ons huisie was netjies en skoon. Ek sal definitief weer by Sweetwater Farm Cottages gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing, het lekker uitgerus.

Die plaasatmosfeer en stilte was vir ons aangenaam, net die 3 km grondpad was 'n uitdaging na die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Dit was net onsettend droog. Ons hoop dat dit volgende keer groener sal wees.

Sweetwater Farm Cottages
Suzette M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was OK

Ek sal nie weer daar gaan bly nie en ek sal dit ook nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly - rustig!

Die area is pragtig! Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nici R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici R
Enkelreisiger

Lizette van Huyssteen is gasvry en die huisie is baie oulik.

Mooi uitsigte! Maklik om te vind. Veilige area. Ek het dit geniet. The Crags is 'n beeldskone area van Suid-Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful cottage that meets all your requirements.

We enjoy it there. It is an excellent place to stay to explore the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Positief: Verblyf was beskikbaar op kort Kennisgewing in Desember. Rustige plaas-atmosfeer en waarde vir Geld. Negatief: Daar was geen koffie, suiker of tee in kamer. Bruin water en die aanwysings is moeilik om te verstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweetwater Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your comments. I will take it under advisement.

Sweetwater Farm Cottages
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZTAyNmNhLWE4NDItNDI1Zi1hZDEwLTUxOWEzMDA0MTFiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Portion 7 of 232 Redford Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943655613642 23.45059964286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem